|
Gebruikers Voorwaardes:
1) Die gebruik van ons
diens is gratis en word ondersteun deur ons Adverteerders.
2) Die diens wat ons aan
die publiek beskikbaar maak is die bou, ontwerp en aflewering
van E-Kaarte deur middel van ons outomatiese E-Pos aflewerings
stelsel en is alleenlik beskikbaar vir nie-kommersieele gebruik.
Gebruikers wat ons diens wil gebruik vir die aflewering van
Kommersiele E-Kaarte aan kliente mag dit slegs doen met die
toestemming van E -Kaart.co.za.
3) Enige Misbruik van
ons diens sal vervolg word.
4) E-Kaart.co.za en
verwante webwerwe is nie verantwoordelik vir die misbruik van
ons diens deur gebruikers wat ons aflewerings stelsel gebruik
vir doeleindes buite die normale doelwit van 'n E-kaart
versendings stelsel nie. |