Welkom by E-Kaart.co.za! Dit is vir ons
'n voorreg om aan alle Afrikaanssprekendes hierdie webwerf
beskikbaar te maak sodat ons wat lief is vir ons taal die
geleentheid het om Afrikaanse E-Kaarte aan mekaar te kan stuur! Ons
diens is heeletemal gratis en word ondersteun deur ons adverteerders.
Ons werf is maklik om in rond te beweeg en dit is net so maklik om
een van ons pragtige E-Kaarte aan iemand te stuur. Ons waarborg
verder dat ons nooit enige oorlas van onsself sal maak deur enige
persoonlike inligting te gebruik of te laat gebruik nie. |